Jaarboeke

Life orientation 111


 
Modulekode JLO 111
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud
Die module sal die studentonderwyser in staat stel om sy/haar persoonlike potensiaal te verwesenlik en uit te brei deur veranderings in die jeug se gedrag aan te spreek. Die module fokus op eienskappe wat deur navorsing geïdentifiseer is om positiewe gedragsverandering teweeg te bring. Studente word gelei om kennis en vaardighede te ontwikkel met betrekking tot fisieke ontwikkeling en beweging as een van die onderwerpe van die vak Lewensoriëntering. Die module fokus ook op seker aspekte van sportsielkunde sowel as fisiologiese dimensies wat benodig word om die bewegingsvaardighede van leerders te meet. Die praktiese komponent fokus op leer en die onderrig van sport en menslikebewegingontwikkelingsvaardighede vir die skoolsportonderwys- en -opleidingsomgewing. Hierdie praktiese komponent vorm die grondslag vir die daaropvolgende studiejare. 
 
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences